Pad Na Jou Hart

Daar's 'n pad na jou hart my lief
Daar's 'n pad na jou hart
En dis donker jy hou dit diep
Maar ek hoor dit in jou hartklop, as ek luister
En jou drome dit fluister
Al jou drome vir my

Oor sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my
'n Pad na jou hart

En soos my siel jou nader
'n Skeep in donker aande
Wys jy die lig vir my
'n Pad na jou hart

In 'n omblik kyk jy na my
Ek wil dit heilig hou
Want jou oë praat lank en diep
En ek hoor dit uit die donker, dis geen fluister
En my drome, jy luister
Dis my drome vir jou

Oor sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my
'n Pad na jou hart

En soos my siel jou nader
Skeep in donker aande
Wys jy die lig vir my
'n Pad na jou hart

Ek staan alleen op draaie
Sê my nou hoe lê jou paaie
Wys my hoe lees ek die kaart
En so vind ek die pad

Oor sewe oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my
'n Pad na jou hart

En soos my siel jou nader
'n Skeep in donker aande
Wys jy die lig vir my
'n Pad na jou hart
'n Pad na jou hart

Trivia about the song Pad Na Jou Hart by Lianie May

When was the song “Pad Na Jou Hart” released by Lianie May?
The song Pad Na Jou Hart was released in 2009, on the album “Boeremeisie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop