Roepstem

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER

Afrikaner waarheen dan nou?
Kan jy jou afkoms nogsteeds onthou?
Hoe daar geveg was op die grense
Vir jou land en vir jou mense
Afrikaner waarheen dan nou?

Afrikaner identiteit
Wat dit beteken in nou se tyd
Sal jy die vraag kan antwoord?
Met die tekens van ‘n volksmoord
Wat nou voor ons deure lê

Hoor jy die roepstem van ‘n Vaderland wat roep?
Is jy verlore of is jy nog opsoek?
Hoor jy die roepstem
Sê my hoor jy die roepstem?

En Siener hy het gesê
Ons sal eers opstaan as ons niks oor het
Sal jy daar wees in die oomblik
As die ys alreeds gesmelt het?
Afrikaner waarheen dan nou?

Hoor jy die roepstem van ‘n Vaderland wat roep?
Is jy verlore of is jy nog opsoek?
Hoor jy die roepstem
Sê my hoor jy die roepstem?

Hoor jy die roepstem van ‘n Vaderland wat roep?
Jy moet weet ons was gevrees
Op ‘n tyd helde gewees
Hoor jy die roepstem
Sê my hoor jy die roepstem?

Afrikaner waarheen dan nou?
Kan jy jou afkoms nogsteeds onthou?
Hoe daar geveg was op die grense
Vir jou land en vir jou mense
Afrikaner waarheen dan nou?

Hoor jy die roepstem van ‘n Vaderland wat roep?
Is jy verlore of is jy nog opsoek?
Hoor jy die roepstem
Sê my hoor jy die roepstem?

Hoor jy die roepstem van ‘n Vaderland wat roep?
Jy moet weet ons was gevrees
Op ‘n tyd helde gewees
Hoor jy die roepstem
Sê my hoor jy die roepstem?
Afrikaner waarheen dan nou?

Trivia about the song Roepstem by Lianie May

Who composed the song “Roepstem” by Lianie May?
The song “Roepstem” by Lianie May was composed by CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop