Staan 'n Bietjie Nader

Ah oh ho ho, staan 'n bietjie nader
Ah ah oh ho ho ho

Sê my hoe jou Vrydag lyk?
Ons maak ons planne om jou in te sluit
En as jy wil
Bel maar vir Trix en Os, ons wag daar by die Dros
Bestel 'n lekker dop voor die bordjie kos

En net so voor die starters kom ou Frikkie aan
Sy hart is weer gebreek, hy's in die pad gesteek
Maar niks is mos so erg, al lyk dit nou so sleg
So kom nou almal saam ons dans dit alles weg

Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho

Later as die shooters val, raak ou Frikkie mal
Hy begin te strip, ons almal byt ons lip
Hy maak vir Robbie naar, die bestuurder kla
Hy jaag ons almal weg, Frikkie voel nou sleg

Maar voor die trane kom, val ons in die pad
En almal volg 'n kar, ou Frikkie word te naar
En skielik hou ons stil, by Prestleys almal wil
Ou Frikkie weer sien dans, dis sy laaste kans

Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho

Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho

Frikkie tel toe ietsie op
En almal stem dis nie die beste pop
Maar Frikkie lag, sy maak sy hartjie sag, hy't planne vir die nag
En voor hy haar wil soen, moet ou Os net keer

Ek's moeg vir al die seer, sê ou Frikkie weer
Daai meisie wil my soen, daar's niks wat jy kan doen
Ons sal jou ietsie leer, die dans moet jy probeer
Want Frikkie almal weet, jy verdien net meer

Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, stamp daai voete harder
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho

Ah oh ho ho, staan n bietjie nader
Ah oh ho ho, ah ho ah ho ah ho ho
Ah oh ho ho, almal klap die hande
Ah ah oh ho ho ho
Ah ah oh ho ho ho

Trivia about the song Staan 'n Bietjie Nader by Lianie May

When was the song “Staan 'n Bietjie Nader” released by Lianie May?
The song Staan 'n Bietjie Nader was released in 2009, on the album “Boeremeisie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop