Vergeet My Nie

Wat sal dit vat om 'n honderd myl te loop?
Wat sal dit vat om 'n plekkie te herdoop?
Wat sal dit vat om jou hier te kan hê my lief?
Wat sal dit vat?

Wat sal dit vat om te offer wat jy vra?
Wat sal dit vat om die seer alleen te dra?
Wat sal dit vat om ons lewe terug te hê?
Soos die eerste dag toe jou oë op myne lê

Ek sal by jou staan
Sal by jou staan tot als vergaan
Vergeet my nie, ek's so alleen
Kom bring die reën, en vloei deur my are

Wat sal die vat om ons kinders te leer loop?
As ons met hul geskei word deur die dood
Sal jy vir my die "Onse Vader" bid?
Sal ek en jy Hom altyd eerste sit?

Ek sal by jou staan
Sal by jou staan tot als vergaan
Vergeet my nie, ek's so alleen
Kom bring die reën, en vloei deur my are

Bewaar jou
Bewaar Sy woorde wat jou lei
Weer terug na my
Op my knieë
Daar sal jy my kry

Ek sal by jou staan
Sal by jou staan tot als vergaan
Vergeet my nie, ek's so alleen
Kom bring die reën, en vloei deur my are

Ek sal by jou staan
Sal by jou staan tot als vergaan
Vergeet my nie, ek's so alleen
Kom bring die reën en vloei deur my are

Vergeet my nie

Trivia about the song Vergeet My Nie by Lianie May

When was the song “Vergeet My Nie” released by Lianie May?
The song Vergeet My Nie was released in 2007, on the album “Vergeet My Nie”.

Most popular songs of Lianie May

Other artists of Country pop