Bly Net Glo

As die son nooit skyn
En elke dag is donker
Bly net aanhou glo
Want daar’s hoop daar bo

Wanneer jy dalk voel
Dis die einde van jou mores
Daar is hoop vandag voel die lewenskrag
Die lewe lê voor

Bly net glo bly net glo bly net glo
Die son dryf die donker weg
Daar’s ‘n lig net vir jou en vir my
Bly glo net in liefde

Hou net aan hou net aan hou net aan
Daar’s soveel wat vir ons wag
Sprei jou vlerke en vlieg met die wind
By die sterre en hemel verby
Bly net aanhou glo

As die donker kom
Om alles te verduister
Moet jy als probeer
More skyn die son weer

Jy moet altyd weet
Die sterre brand ook helder
As die nag lank raak lig jou kop omhoog
Laat jou trane droog

Bly net glo bly net glo bly net glo
Die son dryf die donker weg
Daar’s ‘n lig net vir jou en vir my
Bly glo net in liefde

Hou net aan hou net aan hou net aan
Daar’s soveel wat vir ons wag
Sprei jou vlerke en vlieg met die wind
By die sterre en hemel verby
Bly net aanhou glo

Al jou twyfel en al jou vrae
Alles wat jy nie weet
Eendag sal die antwoord kom
Tot dan moet jy aanhou bly glo

Bly net glo bly net glo bly net glo
Die son dryf die donker weg
Daar’s ‘n lig net vir jou en vir my
Bly glo net in liefde

Hou net aan hou net aan hou net aan
Daar’s soveel wat vir ons wag
Sprei jou vlerke en vlieg met die wind
By die sterre en hemel verby
Bly net aanhou glo

Most popular songs of Manie Jackson

Other artists of Schlager music