Dis 'n Fees Fees Fees

Ek wonder of jy dalk vanaand gaan kyk na my?
Of kyk jy dalk weer dwars deur my?
En ek wonder is daar dalk ‘n plek waar ek en jy
Mekaar se harte sal kan kry?

Moet ek sing of skree om jou aandag te kry?
Moet ek gesigte trek sodat jy net kyk na my?

Kom hou ‘n fees, fees, fees dit gaan lekker wees
Kom hou ‘n fees, fees saam met my (Saam met my)
Ja dis ‘n fees, fees, fees om by my te wees
Ja dis ‘n fees, fees hier by my (Saam met my)

Kom 'n hou fees, fees saam met my (Saam met my)
Ja dis ‘n fees, fees, fees om by my te wees
Ja dis ‘n fees, fees hier by my

Ek wonder, kom wonder ‘n bietjie saam met my
Wat sal gebeur as ek jou kry?
En ek wonder of jy weet dat jy altyd hier by my
Dat jy baie meer sal kry?

Moet ek sing of skree om jou aandag te kry?
Moet ek gesigte trek sodat jy net kyk na my?

Verbeel ek my of kyk jy vir my, vir my?
Want vanaand hou ek en jy fees

Kom hou ‘n fees, fees, fees dit gaan lekker wees
Kom hou ‘n fees, fees saam met my
Ja dis ‘n fees, fees, fees om by my te wees
Ja dis ‘n fees, fees hier by my

Kom hou ‘n fees, fees, fees dit gaan lekker wees
Kom hou ‘n fees, fees saam met my (Saam met my)
Ja dis ‘n fees, fees, fees om by my te wees
Ja dis ‘n fees, fees hier by my (Saam met my)

Kom hou ‘n fees, fees, fees dit gaan lekker wees
Kom hou ‘n fees, fees saam met my (Saam met my)
Ja dis ‘n fees, fees, fees om by my te wees
Ja dis ‘n fees, fees hier by my (Saam met my, saam met my)

Most popular songs of Pieter Koen

Other artists of Middle of the Road (MOR)