Skoon Verlore

Toe ek haar daar sien staan was my knieë lam
Ek het in haar oë gestaar my hart het toe stil gestaan
Ek kry haar nommer en bel haar op haar sel
Die eerste ding was sy sê was hoe baie hou jy van my

Ja dit was die girl in my dagdroom
‘n Man is nie ‘n klip nie het my pa geleer
Almal gaan die lewe slegs een maal deur
O ek moet herken ek was skoon verlore

Ja dit was die girl in my dagdroom
‘n Man is nie ‘n klip nie het my pa geleer
Almal gaan die lewe slegs een maal deur
O ek moet herken ek was skoon verlore

Wel ek moes haar net weer sien
Haar oë wat deur my kyk
Lippe streelend sag en heupe wat in Levi’s bly
Sy kan twist en basenova
Met haar aan my sy sal niks my onder kry nie

Ja dit was die girl in my dagdroom
‘n Man is nie ‘n klip nie het my pa geleer
Almal gaan die lewe slegs een maal deur
O ek moet herken ek was skoon verlore

Ja dit was die girl in my dagdroom
‘n Man is nie ‘n klip nie het my pa geleer
Almal gaan die lewe slegs een maal deur
Ek was skoon verlore

Sy was die een vir my
Maar die liefde wil nooit skei
Ek het geweet sy was die een maar ek was skoon verlore

Ja dit was die girl in my dagdroom
‘n Man is nie ‘n klip nie het my pa geleer
Almal gaan die lewe slegs een maal deur
O ek moet herken ek was skoon verlore

Ja dit was die girl in my dagdroom
‘n Man is nie ‘n klip nie het my pa geleer
Almal gaan die lewe slegs een maal deur
O ek moet herken ek was skoon verlore

Skoon verlore o
Skoon verlore o
Skoon verlore oe ek moet herken ek was skoon verlore

Most popular songs of Pieter Koen

Other artists of Middle of the Road (MOR)