Hoekom Nie

MARC BRENDON, DON KELLY, LOTIE KOEN, JOHAN OBERHOLZER, NIEL SCHOOMBEE

Is dit die laaste keer?
Ek kan nie meer nie
Het jy ooit gedink
Dit maak nie seer nie?

My hart se deur het ek oop gemaak
Ek wens jy wou net weer aan my raak

Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? (Kan ons nie saam wees nie?)
Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier (Jy is nie hier)
Is ek dan nie wat jy wil hê nie?
Wat het hy wat ek nie het nie?
Hoekom nie?

Ek sit hier by myself
Ek sit en wonder
Beteken ek nog iets?
Is ek 'n nommer?

Hoe kon dit als so gou verander?
Jou lewe is nou saam met 'n ander

Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie?
Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier
Is ek dan nie wat jy wil hê nie?
Wat het hy wat ek nie het nie?

Jy sal vir altyd my enigste bly
Jy kan maar gaan maak jou los maak jou vry
Dit is my laaste soen aan jou
Dit is my laaste soen vir nou

Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie?
Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? (Kan ons nie saam wees nie?)
Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier (Jy is nie hier)
Is ek dan nie wat jy wil hê nie?
Wat het hy wat ek nie het nie?

Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? (Kan ons nie saam wees nie?)
Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier (Jy is nie hier)
Hoekom nie?

Most popular songs of Pieter Koen

Other artists of Middle of the Road (MOR)