Superman Dra Groen en Goud

MARC BRENDON, DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER, NIEL SCHOOMBEE, LOUIS VAN DEN BERG

Hy't sy top gemors en hy was baie dors toe mamma bel
En hom vertel
Hy skrik hom koud en hy raak benoud, sy pelle vra, wat's voud?

Dis onvermydelik, kan nie nou verduidelik, en dis toe die Bokke hulle eerste drie druk
Hoogs veraat het hy sy pelle verlaat en jy hoor tyres spin tot onder in die straat

Hoe kon hy haar vermy, sy dra glo net sy Sprinkbok trui
Pappa jy maak my stout, bring jou Superman suit van groen en goud (Go go go go)

Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Ons almal score in groen en goud

Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Ons almal score in groen en goud

Hy't aan sy bier verstik toe sy sy skouer tik en sê
Ek wil nog hê (Wink wink)
Daar was twee minute oor en die Bokke druk die scrum tot oor die lyn, die bal verdwyn
En toe die fluitjie blaas begin die skare raas en die ref se gesig lyk heel verbaas
Nou moet die TV ref net vir die skare sê is dit 'n Bok wat me sy hand op daardie rugby bal lê?

En toe raak pappa bly, mamma try nou lingerie
Dankie vir haar pot en die highlights package op Supersport (Go go go go)

Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Ons almal score in groen en goud

Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Ons almal score in groen en goud

Want met sy bok op sy bors en sy's so sterk soos 'n rots, en in sy wit rugby shorts is sy 'n bok vir sports, hy gaan sy kans nie verbrou, hy slaan die cap vat hom gou
Mamma gaan moet vashou ons gaan go go go

Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Ons almal score in groen en goud

Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Superman dra groen en goud
Ons almal score in groen en goud
Ons almal score in groen en goud

Most popular songs of Pieter Koen

Other artists of Middle of the Road (MOR)