O Brandewyn Laat My Staan/As Al Die Riviere Vol Wyn Was/Duitswes Wals

O brandewyn laat my staan
O brandewyn laat my staan
O brandewyn laat my staan
Want ek wil nou huis toe gaan

As al die riviere vol brandewyn was (Wie wil dan)
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol brandewyn was
Wie wil dan water hê? (Ek sê wie wil dan)

Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê? (Wie wil dan wat)
Wie wil dan water hê?

Duitswes is lekker
Duiswes is goed
Duitswes is vol van die boertjies se bloed

Al trek ons sonder water
Al trek ons sonder kos
Dan weet ons die boertjie die gaan ons verlos

Dans met die rooirok die hartlam van my
Dis die rooirok dis die mooirok dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes haai haai
Dis die rooirok dis die mooirok dis die rooirok wat swaai

Klein kommandantjie en 'n groot general
Hulle trek met ons daar uit ou ver wes Transvaal
Ons drink eers ‘n sopie dan gaan ons weer weg
Dan gaan ons so moedig teen die platpote veg

Dans met die rooirok die hartlam van my
Dis die rooirok dis die mooirok dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes haai haai
Dis die rooirok dis die mooirok dis die rooirok wat swaai

Most popular songs of Pieter Smith

Other artists of Middle of the Road (MOR)