Ou kraal liedjie

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die ou kraal liedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan

Ons sing (Ons sing)
Ons speel (Ons speel)
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die ou kraal liedjie saam

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die ou kraal liedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en `n ribbok wat daar teen die rantjie staan

Ons sing (Ons sing)
Ons speel (Ons speel)
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die ou kraal liedjie saam

Sing ons die ou kraal liedjie saam

Most popular songs of Pieter Smith

Other artists of Middle of the Road (MOR)