Skadu van ou Tafelberg

Hier in ‘n vreemde land
So ver van my vaderland van huis en van vriendskapshand
Dink ek nogsteeds daaraan dat ek eendag huis toe gaan weer terug
Na die Kaapse strand

Die son veruis oor die baai waar die suid oostewind waai
‘n Tafel kleed hang oor ou Tafelberg
Ek sien in my drome die silwerblaar bome
In die skadu van ou Tafelberg

Daar is ‘n traan in my oog wat my verlange verhoog
Terug na die skadu van ou Tafelberg
Ek hoop om vir altyd te bly sonder afskeid

Most popular songs of Pieter Smith

Other artists of Middle of the Road (MOR)