Vrolike Musikant Medley [Live at Firkin / 2004]

My vader was ‘n musikant
‘n Man van durf en daad
Hy het gespeel te suider land
Tesame met sy maats

Wel de rie (Wel de ra)
Wel de ra (Wel de rie)
Wel de rie wel de la la la la la la, wel de rie wel de ra
Tesame met sy maats

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange en olienhoutbome en 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan (Ons sing)

Ons sing (Ons speel)
Ons speel
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel (Sal verveel)

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam

Most popular songs of Pieter Smith

Other artists of Middle of the Road (MOR)