Brahms Se Wiegelied

Slaap nou kindjie, slaap sag
Onder sterre vannag
Eers in doeke toegevou
Tussen engele slaap Hy nou

Slaap nou soet engele wys
U die Vader se huis
Slaap nou sag kyk daar rys
Tussen sterre ‘n kruis

Slaap nou Jesus, slaap sag
Onder engele se wag
Want die vrede wat U dra
Kom ‘n mensdom van U vra

Slaap nou soet engele wys
U die Vader se huis
Slaap nou sag kyk daar rys
Tussen sterre ‘n kruis

Kindjie Jesus slaap nou
Onder hemelse luister
Albei handjies saamgevou
Hoor hoe juig die mensdom nou

Slaap nou soet engele wys
U die Vader se huis
Slaap nou sag kyk daar rys
Tussen sterre ‘n kruis

Slaap nou kindjie slaap sag
Slaap nou kindjie slaap sag

Trivia about the song Brahms Se Wiegelied by Rina Hugo

When was the song “Brahms Se Wiegelied” released by Rina Hugo?
The song Brahms Se Wiegelied was released in 2009, on the album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)