Jy Is Die Lig

Diep in die nag
Dink ek aan jou
Bly jy die maat
Wat ek vertrou

In die middel van storms
Laat jy my geborge voel
Jy bly by my
Jy is lief vir my

Jy is die lig
Jy’s die krag wat my dra
Jy is my hoop
Hou my hand, vra nie vrae

Jy is my maat as die winters te lank is
Jy’s my lief
Jy is my lig

Ek is die vleuels
Jy is die wind
Ek het verdwaal
Jy’t my gevind

Jy laat my glo
Dat more vol drome lê
Jy bly by my
Jy is lief vir my

Jy is die lig
Jy’s die krag wat my dra
Jy is my hoop
Hou my hand, vra nie vrae

Jy is my maat as die winters te lank is
Jy’s my lief
Jy is my lig

Jy is die lig
Jy’s die krag wat my dra
Jy is my hoop
Hou my hand, vra nie vrae

Jy is my maat as die winters te lank is
Jy’s my lief
Jy is my lig

Jy’s my lief
Jy is my lig

Trivia about the song Jy Is Die Lig by Rina Hugo

When was the song “Jy Is Die Lig” released by Rina Hugo?
The song Jy Is Die Lig was released in 2009, on the album “Rina”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)