Die liefde van my Skepper

Die liefde van my Skepper God
Daal op die aarde neer
Word Jesus hoop vir elke een
Daar word Sy kruis ons seën

Die wonder van Sy reddingsplan
Is meer as wat goud of silwer ooit kan koop
Dit strek verby die hoogste ster
En dit vul die ganse hemelruim

Sy krag sal bly vir altyd (Vir altyd)
Die bron daarvan so glansryk
Sou hierdie aarde dan verdwyn
Die Man se lig sal ewig skyn

Dis dieper as die diepste see
Wat sonde ooit kan maak
Verloste siele kan weer leef
God het ons vrygemaak

Die wonder van Sy reddingsplan
Is meer as wat goud of silwer ooit kan koop
Dit strek verby die hoogste ster
En dit vul die ganse hemelruim

Sy krag sal bly vir altyd (Vir altyd)
Die bron daarvan so glansryk
Sou hierdie aarde dan verdwyn
Die Man se lig sal ewig skyn

Trivia about the song Die liefde van my Skepper by Rina Hugo

When was the song “Die liefde van my Skepper” released by Rina Hugo?
The song Die liefde van my Skepper was released in 2012, on the album “Ek Sing Vir Hom”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)