FM Stereo

STEVE HOFMEYR

Ek moet by jou uitkom, by jou inkom met 'n broer se intensies
Stasies, sonder seine, kry jy myne wat is jou frekwensie
Ek bly eerder niemand
As iemand sonder jou

Wat is jou FM Stereo
Waar's jou kop, wie's jou Romeo
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns maar die man in my wil weet

Wat is jou FM Stereo
Watter knoppie moet ek draai vir jou
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns maar die man in my wil weet

Tel my by jou oorwinnings en als wat binne my hart verinneweer
Kyk weg want as jy weer kyk sal hy wat wegkyk in 'n soutpilaar verteer
Ek bly eerder niemand
As iemand sonder jou

Wat is jou FM Stereo
Waar's jou kop, wie's jou Romeo
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns maar die man in my wil weet

Wat is jou FM Stereo
Watter knoppie moet ek draai vir jou
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns maar die man in my wil weet

(Maar die man in my wil weet)

Ek bly eerder niemand
As iemand sonder jou

Wat is jou FM Stereo
Wat is jou FM Stereo
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns maar die man in my wil weet

Wat is jou FM Stereo
Watter knoppie moet ek draai vir jou
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns maar die man in my wil weet

Maar die man in my wil weet

Trivia about the song FM Stereo by Steve Hofmeyr

When was the song “FM Stereo” released by Steve Hofmeyr?
The song FM Stereo was released in 2012, on the album “Fm Stereo”.
Who composed the song “FM Stereo” by Steve Hofmeyr?
The song “FM Stereo” by Steve Hofmeyr was composed by STEVE HOFMEYR.

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)