Ons Sal Dit Oorleef

STEVE HOFMEYR

Daar's 'n land en 'n volk
In een taal gedoop
Met gebede en buskruit en bloed gekoop
Wat weer en weer van sy knie af moet streef
Ons sal dit oorleef

Uit die kake van oormag, deur die vuur op ons werf
Staan die engele by ons vroue en die kinders wat sterf
Elke grafsteen een standbeeld vir die wat bly leef
Ons sal dit oorleef

My hart klop tok-tokkie waar hy breek vir my volk
Voor die kakie kanon of die kryger se dolk
Dit maak nie meer saak nie waar ons ons begeef
Ons sal dit oorleef

Ek lig my oë tot die berge op
Waar sal my hulp tog vandaan kan kom
Ag, my God jou woorde lê deur my geweef
Ons sal dit oorleef

Ek staan vandag op jou plaas ou vriend
Daar hang stof oor die stilte sovêr ek kan sien
Maar die geeste van gister sal môre herleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Trivia about the song Ons Sal Dit Oorleef by Steve Hofmeyr

When was the song “Ons Sal Dit Oorleef” released by Steve Hofmeyr?
The song Ons Sal Dit Oorleef was released in 2012, on the album “Ons Sal Dit Oorleef”.
Who composed the song “Ons Sal Dit Oorleef” by Steve Hofmeyr?
The song “Ons Sal Dit Oorleef” by Steve Hofmeyr was composed by STEVE HOFMEYR.

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)