Waarmaker

STEVE HOFMEYR

Waarmaker van al my planne waar is jy nou
Waar is jy nou
Die storie se naam was so anders wat is dit nou
Wat is dit nou

Ek's die ene wawiel ore sê wat ek wil hoor
Ek's vir altyd droomverlore gee my net die woord en maak dit waar
En maak dit waar
My woorde waar
Maak my woorde waar

Waarmaker van al my drome wat droom ek nou
Wat droom ek nou
Klaarmaker van al die pyn en my hart sê liewer stop
Stop alles nou

Ek's die ene wawielore sê wat ek wil hoor
Ek's vir altyd droomverlore gee my net die woord en maak dit waar
En maak dit waar
My woorde waar
Maak my woorde waar

Maak my woorde waar
Maak my woorde waar
Maak my woorde waar
My woorde waar

Trivia about the song Waarmaker by Steve Hofmeyr

On which albums was the song “Waarmaker” released by Steve Hofmeyr?
Steve Hofmeyr released the song on the albums “Waarmaker” in 2008 and “Icon” in 2014.
Who composed the song “Waarmaker” by Steve Hofmeyr?
The song “Waarmaker” by Steve Hofmeyr was composed by STEVE HOFMEYR.

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)