As Jy My Wil Hê

JOHAN OBERHOLZER

Ek weet jy kyk vir my
Ooh ek weet jy wonder oor wat ek wil doen?
Mmm ek weet jy dink aan my
Ek weet jy wonder oor hoe sag ek soen?

Ooh jy weet ek sing vir jou
Ooh jy wonder of ek elke woord bedoel?
Ooh jy kannie ophou kannie ophou kannie ophou kannie ophou om na my te staar

Maar as jy my wil hê
Moet jy aanhou probeer probeer probeer
Jy moet dit vir my sê
Soek dit alles en meer en meer en meer

Ek wil hê jy moet
My liefhê vir my sê
Ek kannie sonder jou my liefie

En nou’s die aand verby
Luister na die klok terwyl hy twaalfuur slaan
Dis nou net ek en jy
Mmm jy kom en vra vir my of ek wil dans?

Jy fluister saggies in my oor
Sê elke woordjie wat ek ooit wou hoor
En nou kan ek nie ophou kannie ophou kannie ophou kannie ophou om na jou te staar

Maar as jy my wil hê
Moet jy aanhou probeer probeer probeer
Jy moet dit vir my sê
Soek dit alles en meer en meer en meer

Ek wil hê jy moet
My liefhê vir my sê
Ek kannie sonder jou my liefie

Sit my nommer op ‘n briefie in jou hand
Ooh dis skielik warm skielik warm skielik warm
Hier is ‘n soentjie op jou wang

Maar as jy my wil hê
Moet jy aanhou probeer probeer probeer
Jy moet dit vir my sê
Soek dit alles en meer en meer en meer

Ek wil hê jy moet
My liefhê vir my sê
Ek kannie sonder jou my liefie

Trivia about the song As Jy My Wil Hê by Andriette

Who composed the song “As Jy My Wil Hê” by Andriette?
The song “As Jy My Wil Hê” by Andriette was composed by JOHAN OBERHOLZER.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)