Hartsland

My stem kon jy nie hoor nie
My woorde ‘n gevangene
Van my note beroof
Maar jy't langs my geloop

My deure was nooit gesluit nie
En jou liefde het my nooit verwyd nie
Dit was droog in my mond
Maar die reën het gekom

Goue koring in ons hartsland
Deur die droogte was jy aan my kant
En jy wys my die beloofde land
Want hy loop deur jou en my

Goue koring in ons hartsland
Al die vure kon dit nie laat brand
Plant of spore diep in hierdie sand
Hier sal ons bly, sal ons bly
In ons hartsland

Wat jy saai sal jy stroop
As die water daar deur loop
En die berge sal vir jou skree
Sal jou stem vir jou terug gee

Waai die winde van verandering
Toe ek kyk sien ek die hoop daar in
Saam met jou geloop
Met die stof die tyd gekoop

Goue koring in ons hartsland
Deur die droogte was jy aan my kant
En jy wys my die beloofde land
Want hy loop deur jou en my

Goue koring in ons hartsland
Al die vure kon dit nie laat brand
Plant of spore diep in hierdie sand
Hier sal ons bly, sal ons bly
In ons hartsland

Op ons knieë
Tree vir tree
Ons sal ons nooit op gee vir hierdie hartsland

Goue koring in ons hartsland
Deur die droogte was jy aan my kant
En jy wys my die beloofde land
Want hy loop deur jou en my

Goue koring in ons hartsland
Al die vure kon dit nie laat brand
Plant of spore diep in hierdie sand
Hier sal ons bly, sal ons bly
In ons hartsland
Vir ons hartsland

Trivia about the song Hartsland by Andriette

When was the song “Hartsland” released by Andriette?
The song Hartsland was released in 2020, on the album “Hartsland”.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)