Saam Met Jou

JOHAN OBERHOLZER

In die wolke bokant my
Die water rondom my
In die gedagtes van my kop daar bly jy

Elke keer as ek vir jou
Vra of jy van my hou
Raak ek weer bang jy hardloop gou gou gou gou terug
Na daardie droom
Waar ek in ‘n waterstroom

Staan saam met jou saam met jou
En my arms om jou vou
Saam met jou saam met jou
Ek soek altyd net vir jou om vas te hou

Selfs al staan ek in die reën
Weet ek nog jy’s die een
Jy los my nooit alleen al’s jy nie hier nie

As ek ‘n oproep kry
Brand vure binne my
En dit gaan nooit verby want jy vat my weer terug
Na daardie droom
Waar ek in ‘n waterstroom

Staan saam met jou saam met jou
En my arms om jou vou
Saam met jou saam met jou
Ek soek altyd net vir jou om vas te hou

Ek’s nie alleen nie
Ek gaan vir altyd net my arms om jou vou
Ek’s nie alleen nie
Al het ek niemand ek soek altyd net vir jou

Saam met jou saam met jou
En my arms om jou vou
Saam met jou saam met jou
Ek soek altyd net vir jou om vas te hou
Saam met jou
Ek soek altyd net vir jou om vas te hou

Trivia about the song Saam Met Jou by Andriette

When was the song “Saam Met Jou” released by Andriette?
The song Saam Met Jou was released in 2009, on the album “Dink Aan My”.
Who composed the song “Saam Met Jou” by Andriette?
The song “Saam Met Jou” by Andriette was composed by JOHAN OBERHOLZER.

Most popular songs of Andriette

Other artists of Middle of the Road (MOR)