100%
Daar is so min woorde waarin ek jou kan beskryf
Jy gee my een kyk en jy swaai jou lyf
Jy is anders as die ander
Ek sal niks aan jou verander
Ek gee jou 10 uit 10, 'n 100%
Die manier hoe jy in hierdie oë van my kyk
Gee jou 'n A dubbel-plus, my hart kan nie rus
Vanaand is die aand, ek vat jou liefde vir my
Al die woorde in die wêreld sal jou nie kan beskryf
Kyk in my oë en hou my vas lyf teen lyf
Wanneer jy nie by my is nie, sal ek heeltyd aan jou dink
Voel as of my hart gaan sing
Jy is anders as die ander
Ek sal niks aan jou verander
Ek gee jou 10 uit 10, 'n 100%
Die manier hoe jy in hierdie oë van my kyk
Gee jou 'n A dubbel-plus, my hart kan nie rus
Vanaand is die aand, ek vat jou liefde vir my
10 uit 10, 'n 100%

Ek kan nie konsentreer, wat het met my gebeur?
Is dit hoe dit voel om mekaar te leer?
Nou vir my, en ek vir jou
Ek kan nie help ek is lief vir jou