1001 Soene

Met elke draai van die wiel
Verloor ek 'n stukkie van my siel
Verder en verder weg van jou, en my hart klop vlou

My hart het ek by jou agter gelaat, baby jy is my sielemaat
En die lyne op jou lyf dis waar ek will wees styf
In jou arms will ek lê, dis wat ek wil hê

1001 soene vir jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag

Die pad raak langer na elke uur
Die prys vir ons liefde was te duur
Verder en verder weg van jou, en my hart klop vlou

Die lyne op die pad het my laat besef, soos 'n pyl in my hart het die my getref
Jy is alles vir my, dis waar ek will bly
In jou arms will ek lê, dis wat ek wil hê

1001 soene vir jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag

En die lyne op jou lyf dis waar ek will wees styf
In jou arms will ek le, dis wat ek wil he
Jy is alles vir my, dis waar ek will bly
In jou arms will ek lê, dis wat ek wil hê

1001 soene vir jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag

Trivia about the song 1001 Soene by Heinz Winckler

On which albums was the song “1001 Soene” released by Heinz Winckler?
Heinz Winckler released the song on the albums “24/7/365” in 2011 and “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler” in 2013.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)