Dis Waar Ons Begin

Saans as ek my oë toe maak en alles eindlik om my stil raak
Kry ek 'n kans om weer aan jou te raak
Ek wens dit was 'n werklikhheid, geduldig wag ek vir die tyd
Om uit te loop totdat jy hier by my is

Soos in 'n rom com movie
Is ek die held en jy my (Held en jy my)
Hard to get heldin, toe stap jy uit my drome
En reguit by my hart in (By my hart in)
En dis waar ons begin

Vanoggend toe ek my oë oop maak, my hand uitsteek en nie aan jou raak
Het ek gedroom of het jy reeds ontwaak?
'n Oomblik later's jy weer langs my, ontbyt is reg en met 'n glimlag sê jy
Ons gaan stokkies draai en heeldag net hier bly

Soos in 'n rom com movie
Is ek die held en jy my (Held en jy my)
Hard to get heldin, toe stap jy uit my drome
En reguit by my hart in (By my hart in)
En dis waar ons begin

Daar's geen einde aan my liefde vir jou nie
Tussen lyne lees ek ek's nie al een wat so voel nie

Soos in 'n rom com movie
Is ek die held en jy my
Hard to get heldin

Soos in 'n rom com movie
Is ek die held en jy my (Held en jy my)
Hard to get heldin, toe stap jy uit my drome
En reguit by my hart in (By my hart in)
Dis waar ons begin
Dis waar ons begin
Dis waar ons begin

Trivia about the song Dis Waar Ons Begin by Heinz Winckler

When was the song “Dis Waar Ons Begin” released by Heinz Winckler?
The song Dis Waar Ons Begin was released in 2011, on the album “24/7/365”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)