Groter as Ons

Liefde is soms snaaks jy weet, ons almal kan voel maar wil soms vergeet
Maar as jy weet sy is die een want sy laat jou voel soos 'n skool seun en
Ek, is, daar

Tien duisend redes om terug te staan
Ek kan dink aan tien duisend redes om voort te gaan
Tien duisend stemme wat smokkel met my kop
Ek rig nog tien duisend op

Want dit is groter as ons, dis meer as 'n gevoel, dit lyk vir my soms dat ek en jy is bedoel
Vir 'n groter doel
Ja dit is groter as ons en als wat ons kan gee, geloof is om te sien en al wat dit veg is 'n tree
'n Tree

Ons dra pyn, seer en sakke skuld, maar lê dit alles hier neer
Wie ons was, sal ons nie meer duld, niks of niemand kan ons nou keer
En ons is daar

Tien duisend redes om terug te staan
Ek kan dink aan tien duisend redes om voort te gaan
Tien duisend stemme wat smokkel met my kop
Ek rig nog tien duisend op

Want dit is groter as ons, dis meer as 'n gevoel, dit lyk vir my soms dat ek en jy is bedoel
Vir 'n groter doel
Ja dit is groter as ons en als wat ons kan gee, geloof is om te sien en al wat dit veg is 'n tree
'n Tree

Want dit is groter as ons, dis meer as 'n gevoel, dit lyk vir my soms dat ek en jy is bedoel
Vir 'n groter doel
Ja dit is groter as ons en als wat ons kan gee, geloof is om te sien en al wat dit veg is 'n tree
'n Tree
'n Tree

Trivia about the song Groter as Ons by Heinz Winckler

When was the song “Groter as Ons” released by Heinz Winckler?
The song Groter as Ons was released in 2011, on the album “24/7/365”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)