Hier Kom Dit Nou

Lank het ek gedink alleen loop gaan net werk
Niks om my kon inperk
Maar ek het besef die leemte in my hart sal bly
Totdat ek vir jou kry
Is daar nog plek vir my?

Ek wil my alles vir jou gee en baie meer hier kom dit nou
Alles vir jou
Ek wil my alles met jou deel, ek vra nie veel hier kom dit nou
Alles vir jou

Ek kon nie regtig glo jy kyk my in die oë en staan
So self voldaan
Gelukkig weet ek nou daar's geen ander ou vir jou
En ons tyd is nou
Is jy gereed, sê gou

Ek wil my alles vir jou gee en baie meer hier kom dit nou
Alles vir jou
Ek wil my alles met jou deel, ek vra nie veel hier kom dit nou
Alles vir jou

My huisie by die see
My plaas met al my vee
My drome wat ek bou
Sal leeg wees sonder jou

Gelukkig weet ek nou daar's geen ander ou vir jou
En ons tyd is nou
Is jy gereed, sê gou

Ek wil my alles vir jou gee en baie meer hier kom dit nou
Alles vir jou

Ek wil my alles vir jou gee en baie meer hier kom dit nou
Alles vir jou
Ek wil my alles met jou deel, ek vra nie veel hier kom dit nou
Alles vir jou

Alles vir jou
Alles vir jou

Trivia about the song Hier Kom Dit Nou by Heinz Winckler

When was the song “Hier Kom Dit Nou” released by Heinz Winckler?
The song Hier Kom Dit Nou was released in 2011, on the album “24/7/365”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)