In Dertig Sekondes

Hoe kon ek weet dat vanaand sou
Die aand wees wat ek jou
Vir die eerste keer sou ontmoet het

Min het ek verwag jy
Sou die een wees wat by my bly
Toe ek jou hand vat en jou gegroet het
Wie sou dit kon raai, dat toe die deur oopswaai

In dertig, dertig sekondes
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval en jy't geweet dat ek die een is vir jou
In dertig, dertig sekondes
Het jy my, jy my hart gesteel en jy't my lewe kom verander in sekondes so gou
En nou is ons bymekaar

Hoe kon jy weet dat die mond klank
Toewel 'n pen is en nie drank?
So amper al vyf maar toe giggel jy

Die feit dat ek nog kan terug kyk
En onthou hoe't jy gelyk
Wys vir my dat jy't my hart gekry
Wie sou dit kon raai, dat toe die deur oopswaai

In dertig, dertig sekondes
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval en jy't geweet dat ek die een is vir jou
In dertig, dertig sekondes
Het jy my, jy my hart gesteel en jy't my lewe kom verander in sekondes so gou
En nou is ons bymekaar

Tyd stap nie aan jou kant nie
Maar dit hou nie altyd verband nie
Jou lewe kan verander in net

Dertig, dertig sekondes
Het vonke, vonke gespat en het ek vir jou geval en jy't geweet dat ek die een is vir jou
In dertig, dertig sekondes
Het jy my, jy my hart gesteel en jy't my lewe kom verander in sekondes so gou
En nou is ons bymekaar (Dertig, dertig sekondes)
Nou is ons bymekaar (Dertig, dertig sekondes)
Ons bymekaar

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)