Jy's Net Myne

Liewe meisie dit gaan goed hier, hoe gaan dit daar by jou?
Daar by jou?
Ek neem hierdie oomblik om my hart op mee te gee aan jou
Aan jou

En enige een, wat sê jy's die een vertel 'n leuen
Want ek en jy weet
Dat die waarheid is, ja die waarheid is

Jy's net meine
Jy's net meine
En elke ander man moet eenkant toe staan
Want jy's net myne

Dalk het jy nodig om te hoor dat my hart nog joune is
En dit is
En dis dalk al gesê maar dis rerig net hoe ek voel oor jou
Oor jou

Soos die heel eerste keer
Besef ek alweer jy's die een
En ek sal jou laat weet
Wat die waarheid is
En die waarheid is

Jy's net meine
Jy's net meine
En elke ander man moet eenkant toe staan
Want jy's net myne

My hart is net joune
Tot dat die dood ons skei

Jy's net meine
Jy's net meine
En elke ander man moet eenkant toe staan

Jy's net meine
Jy's net meine
En elke ander man moet eenkant toe staan
Want jy's net myne

Liewe meisie dit gaan goed hier, hoe gaan dit daar by jou?
Daar by jou?

Trivia about the song Jy's Net Myne by Heinz Winckler

On which albums was the song “Jy's Net Myne” released by Heinz Winckler?
Heinz Winckler released the song on the albums “24/7/365” in 2011 and “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler” in 2013.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)