Vat My Hand

Soos ek staar hier in jou oë
Weet ek jy is gestuur van bo
Om met my hart te toor
En elke keer wat ek jou soen begin my wereld draai en ek weet ons is bedoel

So vat my hand en moenie los
My lewe vir jou dis wat liefde kos
Ons het 'n lewe saam begin
Want die engele het ons na mekaar gebring

Elke keer wat ek aan jou raak
Begin my hart die waarheid praat, want ons is bedoel (Ons is bedoel)
En omdat ons vir mekaar gemaak is weet ek in my hart dat jy ook so voel (Dat jy)

So vat my hand en moenie los
My lewe vir jou dis wat liefde kos
Ons het 'n lewe saam begin
Want die engele het ons na mekaar gebring

So vat my hand en moenie los
My lewe vir jou dis wat liefde kos
Ons het n lewe saam begin
Want die engele het ons na mekaar gebring

Jy′s die bloed wat vloei hier in my are
Jy's die stram van my hart se snare
Jy′s die lug wat skyn op 'n donker pad
Jy's die beste besluit wat ek kon

Vat my hand en moenie los
My lewe vir jou dis wat liefde kos
Ons het 'n lewe saam begin
Want die engele het ons na mekaar gebring

So vat my hand en moenie los
My lewe vir jou dis wat liefde kos
Ons het 'n lewe saam begin
Want die engele het ons na mekaar gebring

Trivia about the song Vat My Hand by Heinz Winckler

When was the song “Vat My Hand” released by Heinz Winckler?
The song Vat My Hand was released in 2013, on the album “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler”.

Most popular songs of Heinz Winckler

Other artists of Middle of the Road (MOR)