Aanhou Om Aan Te Hou

Juanita du Plessis, Franja Du Plessis

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou

Daar‘s ‘n doel vir my lewe
Ek is hier vir ‘n rede
Ek‘s gebore om iemand te wees
Die somer seën my
Die winter leer my
Deur die bitter en die soet word ek sterker
Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Wil lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou

Soms gee ek ‘n tree terug
Maar ek bly net geduldig
Want ek weet my krag lê in stilwees
As die tyd weer reg is
En my kragte genoeg is
Sal daar niks wees wat my hart se rigting keer
Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit ophou aan my drome bou
Lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou

Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Oooh hooo hooo hooo hooo

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou

Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou

Trivia about the song Aanhou Om Aan Te Hou by Juanita du Plessis

When was the song “Aanhou Om Aan Te Hou” released by Juanita du Plessis?
The song Aanhou Om Aan Te Hou was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Aanhou Om Aan Te Hou” by Juanita du Plessis?
The song “Aanhou Om Aan Te Hou” by Juanita du Plessis was composed by Juanita du Plessis, Franja Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop