Afrikaanse Medley: Hoeka Toeka / Blommetjie Gedenk Aan My / Klein Bietjie Wyn / Suidweslied

Hoeka Toeka ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka ja ja
En jou lied hier in my hart

Op die rug van jou ysterperd
Op die rug van die môre
Hoeka Toeka ja ja
Kom jou liefde my haal

Hoeka Toeka ja ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai
My liefde verraai

Hoeka Toeka ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka ja ja
En jou lied in my hart

'n Skraal wind waai oor die Nguniebosse
Op pad buite Uniondale
Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar
As die herfswind hoeka al huil

Met haar lang swart hare onder sekelmaan
Toe sy oor die vlaktes hike
En die spookmeisie van Uniondale
Wat duimry en droewig sing

Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo

Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

Droskyt ry ja jy moet droskyde ry
Droskyt ry dat jy kan seesiek kry
Bicycle ry ja jy moet bicycle ry
Bicycle ry dat jy kan mooi boudtjies kry

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
Ja klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

So hard soos kameeldoringhout
Ja hard is ons land
En droog o so droog sy riviere

Die son het die klippe en rotse gebrand
In veld en in bos skuil die diere

As iemand nou aan my sou vra
Wat bind my dan aan die gewes?
Dan kan ek net sê ja
My hart is in Suidwes

As iemand nou aan my sou vra
Wat bind my dan aan die gewes?
Dan kan ek net sê ja
My hart is in Suidwes
Dan kan ek net sê ja
My hart is in Suidwes

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop