Alles Wat Daar Was

Johan Oberholzer

Saam hout gepak
Saam vuur gemaak
Die vlamme styg toe hardloop jy
Nou moet ek alleen die brand uit kry hier binne my

Ons het saam ja gesê
Saam stil gelê
Jy't gehardloop toe dit oggend raak
Nou moet ek alleen die bed opmaak van jou en my
Om myself weer heel te kry
Myself weer heel te kry

Alles wat daar was alles wat daar was
En nie meer is
Hoekom moet jy my hoekom moet jy my
Jou so laat mis
Ek sal 'n hart oor gehad het as hy my nie verlaat het saam met jou
Alles wat daar was alles wat daar was
En nie meer is
Hoekom moеt jy my hoekom moet jy my
Jou so laat mis
Ek droom elkе aand nog ek jou jou vas
Maar hoe verloor jy iets wat nooit joune was
Alles wat daar was alles wat daar was is weg

Ons het saam bly geraak
Saam huis gemaak
Toe jy weggaan wou my mure val maar ek het hulle opgetel
En sterk gemaak sodat ek weer heel kan raak
Sodat ek weer heel kan raak

Alles wat daar was alles wat daar was
En nie meer is
Hoekom moet jy my hoekom moet jy my
Jou so laat mis
Ek sal 'n hart oor gehad het as hy my nie verlaat het saam met jou
Alles wat daar was alles wat daar was
En nie meer is
Hoekom moet jy my hoekom moet jy my
Jou so laat mis
Ek droom elke aand nog ek jou jou vas
Maar hoe verloor jy iets wat nooit joune was
Alles wat daar was alles wat daar was is weg

So bitter min verstaan
So bitter baie vergaan
So baie sterk gestaan
So baie min is oor van

Alles wat daar was alles wat daar was
En nie meer is
Hoekom moet jy my hoekom moet jy my
Jou so laat mis
Ek sal 'n hart oor gehad het as hy my nie verlaat het saam met jou
Alles wat daar was alles wat daar was
En nie meer is
Hoekom moet jy my hoekom moet jy my
Jou so laat mis
Ek droom elke aand nog ek jou jou vas
Maar hoe verloor jy iets wat nooit joune was
Alles wat daar was alles wat daar was is weg

Trivia about the song Alles Wat Daar Was by Juanita du Plessis

When was the song “Alles Wat Daar Was” released by Juanita du Plessis?
The song Alles Wat Daar Was was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Alles Wat Daar Was” by Juanita du Plessis?
The song “Alles Wat Daar Was” by Juanita du Plessis was composed by Johan Oberholzer.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop