Die Onse Vader

Ons Vader wat woon
In die hemel
Geheilig sy
U naam

Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die aarde

Gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe al ons skulde
Net soos ons vergewe
Dié wat teen ons sondig

Laat kom ons
Nie in die versoeking, maar verlos ons van die bose

Want U is die ryk
En die sterkte
En die Here
Vir ewig en ewig
Amen
Vir ewig en ewig
Amen

Trivia about the song Die Onse Vader by Juanita du Plessis

On which albums was the song “Die Onse Vader” released by Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis released the song on the albums “Altyd Daar” in 2004 and “Altyd Daar: Gospel Album Vol. 1” in 2004.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop