Dis Wie U Is

Juanita du Plessis

Wie kan weet?
Wie kan dit verstaan?
Wie begryp?
Die krag van U naam?
Die Engele sing dit
En die Hemel getuig
Daar's geen ander een
Daar's geen ander een

U is 'n groot God
Dis wie U is
U is 'n groot groot God
Dis wie U is
En U is lief vir my
Dis wie ek is
U is lief vir my
Dis wie ek is
En dis wie U is

Daar's 'n vuur wat brand
Hier diep binne my
Met 'n dankbare hart
Wil ek voor U belei
Tot aan die einde
Aan U sal ek eer bring
My Redder my Rots
My Redder my Rots

U is 'n groot God
Dis wie U is
U is 'n groot groot God
Dis wie U is
En U is lief vir my
Dis wie ek is
U is lief vir my
Dis wie ek is

U is lig
U is hoog
U is Koning
Tot in ewigheid

U is 'n groot God
Dis wie U is
U is 'n groot groot God
Dis wie U is
En U is lief vir my
Dis wie ek is
U is lief vir my
Dis wie ek is

U is 'n groot God
Dis wie U is
U is 'n groot groot God
Dis wie U is
En U is lief vir my
Dis wie ek is
U is lief vir my
Dis wie ek is
Want dis wie U is
Dis wie U is

Trivia about the song Dis Wie U Is by Juanita du Plessis

On which albums was the song “Dis Wie U Is” released by Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis released the song on the albums “Koningskind” and “Koningskind” in 2017.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop