Ek Sal By Jou Staan

Leonie Bridges

Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed
En in jou oë sien ek self verwyt
En vrees vir die eensaamheid

Nêrens is daar iemand wat jy vetrou
Niemand om jou hand vas te hou
Met soos 'n kind in 'n vreemde stad
Vol angs vir die donker nag

Maar as jy huil dan troos ek jou
As praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan

Jy wonder wat nou en waarheen
En môre lyk vir jou so alleen
En in jou oë sien ek self verwyt
En vrees vir die eensaamheid

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal еk verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val kom help еk jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan

Trivia about the song Ek Sal By Jou Staan by Juanita du Plessis

When was the song “Ek Sal By Jou Staan” released by Juanita du Plessis?
The song Ek Sal By Jou Staan was released in 2007, on the album “Vlieg Hoog”.
Who composed the song “Ek Sal By Jou Staan” by Juanita du Plessis?
The song “Ek Sal By Jou Staan” by Juanita du Plessis was composed by Leonie Bridges.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop