Elke Tree

Stass

Elke tree skets ‘n verhaal
Waar ons was en waarheen ons wil gaan
Soveel beloftes binne my
Maar daar’s net een wat regtig ewig bly

Ons loop ‘n pad van hartseer soms
En as ons terugkyk weet ons wat dit kos
Maar die lewe stop nie dit gaan aan
Want ons maak staat op Sy naam

Met elke tree wens ek jou voorspoed (Voorspoed)
Mag elke voetspoor duidelik uitroep (Uitroep)
Daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n Pad vol lig wat na Sy troon lei (Troon lei)

Met elke tree

Die lewe deel jou net een hand
En dis die Vader wat ons vuur laat brand
Verlore tog was ek en jy
Maar terug na Hom is waar Sy liefde lei

Met elke tree wens ek jou voorspoed (Voorspoed)
Mag elke voetspoor duidelik uitroep (Uitroep)
Daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n Pad vol lig wat na Sy troon lei (Troon lei)

Met elke tree wens ek jou voorspoed (Voorspoed)
Mag elke voetspoor duidelik uitroep (Uitroep)
Daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n Pad vol lig wat na Sy troon lei (Troon lei)
Met elke tree

Met elke tree wens ek jou voorspoed (Voorspoed)
Mag elke voetspoor duidelik uitroep (Uitroep)
Daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n Pad vol lig wat na Sy troon lei (Troon lei)

Met elke tree wens ek jou voorspoed (Voorspoed)
Mag elke voetspoor duidelik uitroep (Uitroep)
Daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n Pad vol lig wat na Sy troon lei (Troon lei)
Met elke tree

Trivia about the song Elke Tree by Juanita du Plessis

On which albums was the song “Elke Tree” released by Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis released the song on the albums “Vlieg Hoog - Gospel Album - Vol.2” and “Vlieg Hoog” in 2007.
Who composed the song “Elke Tree” by Juanita du Plessis?
The song “Elke Tree” by Juanita du Plessis was composed by Stass.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop