Groei Op My

Juanita Du Plessis

Oh-oh-oh-ho-ho-ho-ho-ho-ho-ho
Oh-oh-oh-ho-ho-ho-ho-ho-ho-ho

Breek my oop met jou soene
Saggies langs die pad
Stap dan vêrder na die kamers van my hart

Skil my af met jou woorde
So diep as wat jy wil
Kom kyk hoe jy die leemtes in my vul

Want jy groei op my
Soos 'n warm mos kombersie
Jy groei op my
Soos koring onder die reën

Jy klou aan my
Hoe kan ek jou dan nie hou nie
Soos die somer, die son en als wat lewe gee
So groei jy op my (Oh-oh-oh-ho-ho-ho-ho-ho-ho-ho)

Kom klim hier onder my vêl in
Maak jouself maar tuis
Hierdie hart van my is nog altyd net jou huis

Sluit my dan toe met jou oë
Hou die sleutel net vir jou
Kan jy sien hoe jou liefde om my vou

Want jy groei op my
Soos 'n warm mos kombersie
Jy groei op my
Soos koring onder die reën

Jy klou aan my
Hoe kan ek jou dan nie hou nie
Soos die somer, die son en als wat lewe gee

Want jy groei op my
Soos 'n warm mos kombersie
Jy groei op my
Soos koring onder die reën

Jy klou aan my
Hoe kan ek jou dan nie hou nie
Soos die somer, die son en als wat lewe gee
So groei jy op my (Oh-oh-oh-ho-ho-ho-ho-ho-ho-ho)
So groei jy op my (Oh-oh-oh-ho-ho-ho-ho-ho-ho-ho)
So groei jy op my

Trivia about the song Groei Op My by Juanita du Plessis

When was the song “Groei Op My” released by Juanita du Plessis?
The song Groei Op My was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Groei Op My” by Juanita du Plessis?
The song “Groei Op My” by Juanita du Plessis was composed by Juanita Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop