Hier By My

Voel jy vasgevang in 'n donker nag?
Met gewonde vlerk wat na liefde smag?
Ek soek na jou en jy na my

Ek is hier om jou vas te hou
'n Skuilplek net vir my en jou
Kyk op en gee jou hand

Want daar's 'n dun lyn tussen liefde en haat
En jy weet ek sal jou nooit agterlaat

Want hier by my sal al die kleur vir ewig bly
Kan jy jou waarword drome kry
Hier by my

Liefde is wat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deur laat na die lig
Hier by my
Net hier by my

Gister kan vir ewig bly
Want dorings in 'n vlees laat bly
Bly naby my
Want ek is hier

Seer kan jy vir 'n glimlag ruil
Want niemand kan vir ewig huil
Kyk op en gee jou hand

Want daar's 'n dun lyn tussen liefde en haat
En jy weet ek sal jou nooit agterlaat

Want hier by my sal al die kleur vir ewig bly
Kan jy jou waarword drome kry
Hier by my

Liefde is wat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deur laat na die lig
Hier by my
Net hier by my

As jy opstaan dan help ek jou vergeet
Want niemand sal my liefde ooit kan meet

Want hier by my sal al die kleur vir ewig bly
Kan jy jou waarword drome kry
Hier by my

Liefde is wat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deur laat na die lig
Hier by my

Hier by my sal al die kleur vir ewig bly
Sal jy jou waarword drome kry
Hier by my

Liefde is wat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deur laat na die lig
Hier by my
Net hier by my (Hier by my)
Net hier by my (Hier by my)
Net hier by my

Trivia about the song Hier By My by Juanita du Plessis

When was the song “Hier By My” released by Juanita du Plessis?
The song Hier By My was released in 2000, on the album “Ek En Jy”.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop