Hier En Nou

J Oberholzer

Hier en nou is ek by jou in my hart
En alles is beter met jou daar

Ek weet ons sukkel nou en dan
Weet ons vergeet ook baie
Van die kleiner dinge
Die redes wat ons bymekaar gebring het
Maar een kyk in jou oë en ek onthou
Elke liewe goeie ding in jou hart
Al die kere dat jy sê dat
Niks anders ooit sal saak maak

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds stêrker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel, maar
Hier en nou is wat ons het steeds waar

Deur al die goeie en die sleg
Deur die verkeerde en die reg is jy
Die antwoord
In jou my suid, my oos, my wes en my noord
Ek vat maar net jou hand en stap die pad voort
Elke liewe goeie ding in my hart
Bring die beste uit my omdat
Niks anders ooit sal saak maak

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds stêrker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel, maar

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds stêrker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel, maar
Hier en nou is wat ons het steeds waar

Jy's my môre, jy's gister, my vandag
Ek is die rede vir die waarheid in jou lag
En daar's niks anders waarvoor ek nog langer wag
Want jy's klaar hier
Jy's klaar hier

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds stêrker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel, maar

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds stêrker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel, maar
Hier en nou is wat ons het steeds waar

Trivia about the song Hier En Nou by Juanita du Plessis

When was the song “Hier En Nou” released by Juanita du Plessis?
The song Hier En Nou was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Hier En Nou” by Juanita du Plessis?
The song “Hier En Nou” by Juanita du Plessis was composed by J Oberholzer.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop