Hou Op Soek

Juanita Du Plessis

Jy hou van 'n girl met 'n kitaar
Ek het ook 'n melodie wat ek kan speel
Mmmm
Gediggies maak jou drome waar
Het jy geweet al my verhale raak te veel

Miskien moet jy mooier kyk
Na hoe ek hier binne lyk
Want als wat jy vra
Is wat ek hier in my dra

So hou nou op om te soek (Soek)
Ek staan net hier om die hoek (Hoek)
En wag al solank vir jou (Jou)
As jy net kan sien my hart is oopgevou

Wat jy wil hê (Hê)
Is wat diep hier in my lê (Lê)
Hier staan ek voor jou deur (Deur)
Luister mooi want ek klop net weer en weer
Hou op soek

Jy hou van oë blou soos die see
Kyk net hier en sien wat myne vir jou kan gee
Mmmm
Jy hou van lippe wat kan soen (Kan soen)
Vir jou sal ek dit gee jy's een uit 'n miljoen

Miskien moet jy mooier kyk
Na hoe ek hier binne lyk
Want als wat jy vra
Is wat ek hier in my dra

So hou nou op om te soek (Soek)
Ek staan net hier om die hoek (Hoek)
En wag al solank vir jou (Jou)
As jy net kan sien my hart is oopgevou

Wat jy wil hê (Hê)
Is wat diep hier in my lê (Lê)
Hier staan ek voor jou deur (Deur)
Luister mooi want ek klop net weer en weer
Hou op soek (Hou op soek, hou op soek)

Jy kan seker wees oor my
Glo my ek is hier om te bly
Al wat ek vra is jou hart (Jou hart, hart)

So hou nou op om te soek
Ek staan net hier om die hoek
En wag al solank vir jou
As jy net kan sien my hart is oopgevou

Wat jy wil hê (Hê)
Is wat diep hier in my lê (Lê)
Hier staan ek voor jou deur (Deur)
Luister mooi want ek klop net weer en weer
So hou op soek (Hou op soek, hou op soek)
Hou op soek

Trivia about the song Hou Op Soek by Juanita du Plessis

When was the song “Hou Op Soek” released by Juanita du Plessis?
The song Hou Op Soek was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Hou Op Soek” by Juanita du Plessis?
The song “Hou Op Soek” by Juanita du Plessis was composed by Juanita Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop