Jy Is…

Mag ek vra of moet ek fluister?
Wil jy sê of wil jy net luister na die vervulling van al ons goue ure?

Ek hou van son, ek hou van somer
Jy's die rede want ek's ‘n dromer
Jy voer my weg na ‘n plek sonder grense

Waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou aan jou hart na my, na my drome lei

Jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is, jy's die somer in my
Jy is

Donker wolke, silwer randte
Jy omvou my van alle kante
Jy's die son in my
Jy is

Ek is joue en jy is myne
Ek ken die landskap en al jou lyne
Op ‘n voedpad saam na die die ombekende

Waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou aan jou hart na my, na my drome lei

Jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is, jy's die somer in my
Jy is

Ek hou van son, ek hou van somer
Jy's die rede want ek's ‘n dromer
Jy voer my weg na ‘n plek sonder grense

Waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou aan jou hart na my, na my drome lei

Jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is, jy's die somer in my
Jy is
Jy is
Jy is

Trivia about the song Jy Is… by Juanita du Plessis

On which albums was the song “Jy Is…” released by Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis released the song on the albums “Jy Is...” in 2003 and “10 Jaar - Platinum Treffers” in 2010.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop