Kaalvoetkind [Duet]

Gee my ‘n bietjie meer son ‘n bietjie meer see, tone in die sand elke tree
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart
Ja 'n kaalvoet kind sal ek altyd bly

As die stad se liggies dof raak
Is dit die sekelmaan wat my steeds bekoor
As die geraas vir my te veel raak
Wil ek vlug tot daar waar ek myself verloor

Gee my ‘n bietjie meer son ‘n bietjie meer see, tone in die sand elke tree
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart
Ja 'n kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly

Hier's ek gebore, hier wil ek sterwe
Met die bloulug Afrika asem in my
Dit wat my hart vra lê hier gebere
In die vlaktes raak die kind in my weer vry

Gee my ‘n bietjie meer son ‘n bietjie meer see, tone in die sand elke tree
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart
Ja 'n kaalvoet kind sal ek altyd bly

As die wiele draai klim ek op gaan saam want by mekaar is ons nooit alleen
Elke saamwees oomblik koester ek
Want ons dans, ons dans in die reën

Gee my ‘n bietjie meer son ‘n bietjie meer see, tone in die sand elke tree
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart
Ja 'n kaalvoet kind sal ek altyd bly

Gee my ‘n bietjie meer son ‘n bietjie meer see, tone in die sand elke tree
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart
Ja 'n kaalvoet kind sal ek altyd
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd
‘n Kaalvoet kind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly

Trivia about the song Kaalvoetkind [Duet] by Juanita du Plessis

When was the song “Kaalvoetkind [Duet]” released by Juanita du Plessis?
The song Kaalvoetkind [Duet] was released in 2015, on the album “Country Hart (Treffers op Aanvraag)”.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop