Langenhoven

Juanita Du Plessis

Met bloed en sweet en trane
Is hierdie plek gekoop
Duisende voete het in die nag
Oor die rug van 'n draak geloop

En die strate wat
Van alles weet (Alles weet)
Het skielik hulle name vergeet
Maar binne my, fluister hy
En ek luister

En ek hoor
Weer Langenhoven skree
Teen die berge skree hy nee
Want die hemel is nie blou nie
Kan jy my nie onthou nie
Langenhoven skree binne my

Ek grawe diep
Ons is omgetiep, maar ek weet
Daar is asem in gister, en ons sterf
As ons dit vergeet

En ek hoor
Weer, Langenhoven skree
Teen die berge skree hy nee
Want die hemel is nie blou nie
Kan jy my nie onthou nie
En Langenhoven skree binne my

En ek hoor
Weer, Langenhoven skree
Teen die berge skree hy nee
Want die hemel is nie blou nie
Kan jy my nie onthou nie
En Langenhoven skree binne my

En my hart ken
Elke melodie
En dit alles is nog hier
My droom is nie verby nie
Kan niemand my meer kry nie
Langehoven skree binne my

Kan niemand my meer kry nie
En Langehoven skree binne my

Trivia about the song Langenhoven by Juanita du Plessis

When was the song “Langenhoven” released by Juanita du Plessis?
The song Langenhoven was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Langenhoven” by Juanita du Plessis?
The song “Langenhoven” by Juanita du Plessis was composed by Juanita Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop