Lief Vir Jou

Juanita Du Plessis

Jy't jou hele hart aan my toevertrou
Dis die mooiste geskenk tussen my en jou
En ek sal alles doen
Om jou gelukkig te maak

Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel
Want my hele hart is vir jou bedoel
Ek wil hê
Die hele wêreld moet weet

Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir
Jou
So lief vir jou (Lief vir jou)

Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir
Jou
So lief vir jou

Ons sal nooit kan weet wat môre bring
Maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing
Kom ons gaan haal
Elke stêr wat wink

Ek sal dit elke dag sê dat jy dit hoor
Want sonder jou by my bly niks meer oor
Ek wil hê
Die hele wêreld moet weet

Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir
Jou
So lief vir jou (Lief vir jou)

Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir
Jou
So lief vir jou

Oh-oh-oh (Oh-oh-oh)
Oh-oh-oh (Oh-oh-oh)
Oh-oh-oh (Oh-oh-oh)
So lief vir jou

Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir
Jou
So lief vir jou (Lief vir jou)

Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir
Jou
So lief vir jou

Trivia about the song Lief Vir Jou by Juanita du Plessis

When was the song “Lief Vir Jou” released by Juanita du Plessis?
The song Lief Vir Jou was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Lief Vir Jou” by Juanita du Plessis?
The song “Lief Vir Jou” by Juanita du Plessis was composed by Juanita Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop