Mensliefding

Sommer net
Ek wil nog altyd vir jou sing
My liewe mensliefding
Ek gee my hart vir jou

Holelala
Helelala
Hoelelala

Holelala
Helelala
Hoelelala

Ek soek al jare lank na die regte liedjie net vir jou
Het geskryf papier geskeer maar nogsteeds klink alles bietjie flou
Jy vra my hoekom ek dit doen
Dan antwoord ek jou met ‘n soen

Sommer net
Ek wil nog altyd vir jou sing
My liewe mensliefding
Ek gee my hart vir jou

Ja ek sê sommer net
Ek wil my liefde vir jou wys
Jy’s die anker van my huis
My hart behoort aan jou

Holelala
Helelala
Hoelelala

Ek hoop jy weet wat ek bedoel met hierdie liedjie net vir jou
Die woorde is krom en skeef maar het dit in my hart vir jou gehou
Jy vra my hoekom ek dit doen?
Dan antwoord ek jou met ‘n soen

Sommer net
Ek wil nog altyd vir jou sing
My liewe mensliefding
Ek gee my hart vir jou

Ja ek sê sommer net
Ek wil my liefde vir jou wys
Jy’s die anker van my huis
My hart behoort aan jou

Holelala
Helelala
Hoelelala
Helelala
Holelala
Helelala
Hoelelala

Sommer net
Ek wil nog altyd vir jou sing
My liewe mensliefding
Ek gee my hart vir jou

Ja ek sê sommer net
Ek wil my liefde vir jou wys
Jy’s die anker van my huis
My hart behoort aan jou
My liewe mensliefding

Trivia about the song Mensliefding by Juanita du Plessis

When was the song “Mensliefding” released by Juanita du Plessis?
The song Mensliefding was released in 2012, on the album “Jy voltooi my”.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop