'n Ewigheid

Elke mooi herinnering
Ek hou dit hier
Elke goue oomblik saam met jou
Wat almal al vergeet het
Sal ek onthou
Geanker in my
Jy's geanker in my

'n Ewigheid
Gee ek vir jou
Dit wat ons het
Sal altyd hou
Dis eindeloos
Dis sonder end

Net ek en jy
'n Ewigheid

Waar ons harte aanmekaar raak
Deel ons geleende tyd
Dis net hier en nou wat saak maak
Om die deur oop te sluit
Wat almal al vergeet het
Sal ek onthou
Geanker in my
Jy's geanker in my

'n Ewigheid
Gee ek vir jou
Dit wat ons het
Sal altyd hou
Dis eindeloos
Dis sonder end
Net ek en jy
'n Ewigheid

Vir altyd hier in my
Geanker in my

'n Ewigheid
Gee ek vir jou
Dit wat ons het
Sal altyd hou
Dis eindeloos
Dis sonder end
Net ek en jy
'n Ewigheid
Net ek en jy (Ek en jy)
'n Ewigheid

Trivia about the song 'n Ewigheid by Juanita du Plessis

When was the song “'n Ewigheid” released by Juanita du Plessis?
The song 'n Ewigheid was released in 2010, on the album “10 Jaar - Platinum Treffers”.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop