Om Jou Pinkie

Franja Du Plessis, Juanita du Plessis

Dis 'n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
Soms dink ek jy voel 'n veer want jou stories raak te erg
Nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
Smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
Want jy draai

My om jou pinkie
Draai
Ek kannie meer dink nie
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy weer oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie
Draai

Jou woorde trek my stadig in
En jy weet my hart raak sag
Die aansit hartseer in jou oë
Dit laat my eintlik lag
Maar nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
Smeer maar die heuning om my mond
En dan het jy my
Want jy draai

My om jou pinkie
Draai
Ek kannie meer dink nie
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy weer oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie
Draai

Draai
My om jou pinkie
Draai (Draai my om jou pinkie)
Draai
My om jou pinkie
Draai

Draai
My om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy weer oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie
Draai!

Trivia about the song Om Jou Pinkie by Juanita du Plessis

When was the song “Om Jou Pinkie” released by Juanita du Plessis?
The song Om Jou Pinkie was released in 2012, on the album “Jy voltooi my”.
Who composed the song “Om Jou Pinkie” by Juanita du Plessis?
The song “Om Jou Pinkie” by Juanita du Plessis was composed by Franja Du Plessis, Juanita du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop