Styf Vas

Marc Brendon, Don Kelly, Andreas Martin

Ek kon gisteraand nie slaap nie
Want ek lê hier alleen
Oe ek kan dit nie help nie
My engel jy’s die een

Ek verlang na jou duine
Ek verlang na jou smile
Die begin van my einde
Kom ek maak ‘n draai

Styf vas
Hou my teen jou lyf vas
Ons twee het ‘n ding hier begin
Jy’s die een in my hart

Styf vas
Hou my teen jou lyf vas
Ons twee het ‘n ding hier begin
En ek kannie meer wag

Hey kan jy ook nie slaap nie?
Ek dink ek het net die plan
Oe dis mos nooit te laat nie
Kom ons kuier vanaand

Ek weet jy is myne
Want jy’t my gebel
Ek is so opgewonde
Ek wil die wêreld vertel

Styf vas
Hou my teen jou lyf vas
Ons twee het ‘n ding hier begin
Jy’s die een in my hart

Styf vas
Hou my teen jou lyf vas
Ons twee het ‘n ding hier begin
En ek kannie meer wag

Styf vas
Hou my teen jou lyf vas
Ons twee het ‘n ding hier begin
Jy’s die een in my hart

Styf vas
Hou my teen jou lyf vas
Ons twee het ‘n ding hier begin
En ek kannie meer wag

Trivia about the song Styf Vas by Juanita du Plessis

On which albums was the song “Styf Vas” released by Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis released the song on the albums “Jou Skaduwee” in 2006 and “Engel Van My Hart” in 2011.
Who composed the song “Styf Vas” by Juanita du Plessis?
The song “Styf Vas” by Juanita du Plessis was composed by Marc Brendon, Don Kelly, Andreas Martin.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop