Sweef Soos 'n Arend

Mynie Grové

Sag, sag blink jou oë
Uit jou gesig
Gloei liefdeslig
Knus
Knus in my arms
Heilig
Veilig
Warm

Ek het jou nodig
Hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer
Hy's in beheer
Hy's ons liedsman
Stuurman
Weerman

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag

Sprei
Sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band
Van hand na hand
Maak, maak my jou toevlug
Roep my
Soek my
Spoedig

Saam is ons alles
Leef ons uitbundig
In dit wat bedoel is
Gee ons ons beste
Niks kan ons keer
Want Hy's in beheer
Hy's ons leidsman
Stuurman
Weerman

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So vêr soos die wind waai my lief
In die Here se krag

Trivia about the song Sweef Soos 'n Arend by Juanita du Plessis

On which albums was the song “Sweef Soos 'n Arend” released by Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis released the song on the albums “Altyd Daar” in 2004 and “Altyd Daar: Gospel Album Vol. 1” in 2004.
Who composed the song “Sweef Soos 'n Arend” by Juanita du Plessis?
The song “Sweef Soos 'n Arend” by Juanita du Plessis was composed by Mynie Grové.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop